Local sportSport

Stoeiers in Ermelo vir MSV-toernooi

Fotogalery van die naweek se Pumatjie en MSV stoei aksie in Ermelo

Chris Venter van Ermelo Stoeiklub het vir Noordvaal gekwalifiseer  tydens die MSV- en Pumatjie-toernooi wat die naweek  in Ermelo plaasgevind het.

Marno Botha het ook sy wedstryd gewen en vir Noordvaal gekwalifiseer en André Robertson is gekies om by  SA Streek te stoei.

Ná die toernooi het die Pumatjies met die geesbeker weggestap.

Die name van stoeiers wat vir die SA’s gekwalifiseer het sal later bekend gemaak word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button