Local sportSport

Rolbal sorg vir groot pret

Ermelo rolbalklub bied geborgde toernooi aan

Wenners Theuns Coetzer, Delene Cloete en Gert Beukes saam met Vaino Prinsloo (voorsitter van die rolbalklub) en Pieter Koekemoer van Spar.

Daar het Saterdag ’n heerlike gees geheers onder die 28 spanne wat mekaar tydens die Spar-rolbaldag op die Ermelo mekaar die stryd aangesê het.

Die span van Penny Coetzer het die prys vir die bes-geklede span gewen.

Die wenners van die dag was die span van Gert Beukes, Theuns Coetzer en Delene Cloete.

Die bestuur bedank Spar vir hul ruim borgskap.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Ridge Times and Standerton Advertiser.

For more news and interesting articles, like us on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button