Local sportSport
Sterk wind skrik gholfspelers nie af
46 spelers het ingeskryf vir Saterdag se IPS gholf-kompetisies by die Ermelo Buiteklub.

46 spelers het ingeskryf vir Saterdag se IPS gholfkompetisie op Ermelo se ghoplfbaan en K. Wentzel was die wenner met C. Landman in die tweede plek, M Potgieter derde, H. Potgieter vierde en E. Greyling in die vyfde plek.
E. Smit het ’n spogtwee behaal.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



