Local sportSport

Rikus speel in Barbarian-span

Hoewel Rikus vir die Suid-Afrikaanse 0/19-seunspan gekies is, het hy vir die Barbarian-span, bestaande uit drie Suid-Afrikaners en drie Zambiërs (almal 0/19), gespeel.

Hoërskool Ermelo is trots op Rikus Cilliers wat gedurende die Julie-skoolvakansie aan ‘n inter-nasionale polocrosse-byeenkoms in Richmond, KwaZulu-Natal deel-geneem het.

Hoewel Rikus vir die Suid-Afrikaanse 0/19-seunspan gekies is, het hy vir die Barbarian-span, bestaande uit drie Suid-Afrikaners en drie
Zambiërs (almal 0/19), gespeel.

In hul eerste wedstryd het die Barbarians gelykop geëindig teen die Suid-Afrikaanse 0/16-dogterspan en hul volgende wedstryd teen die SA 0/16- seunspan verloor.

In hul derde en laaste wedstryd het hulle weer teen Suid-Afrika se 0/16-seuns te staan gekom in ‘n
kragmeting wat gelykop geëindig het.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button