Local sportSport

Stywe lyne vir bas hengelaars

Daar sal maandeliks’n klubkompetisie by verskillende damme plaasvind.

Die eerste kompetisie vir die Highveld Bass Masters vir die 2017/2018-seisoen het die afgelope naweek naby Badplaas plaasgevind.

Vyf swaarste swartbaars, groter as 30 cm, mag geweeg en dan weer vrygelaat word.

Die wenners was Johan Coetzer met vyf visse met ’n gesamentlike gewig van 4,03 kg, Jaap Pienaar (vyf visse, 3,26 kg), . Dirk Grobler (vier visse, 2,98 kg), Johan van Rooyen (vyf visse 2,86 kg) en Jaap Horn (vyf visse, 2,85 kg).

Onder die dagbesoekers was Rika Horn die wenner met een vis van 0,62 kg en Willem Poortman (een vis, 0,42kg) tweede.

Die swaarste vis is gevang deur Johan Coetzer (1,42 kg) en Dirk Grobler was die wenner van die gelukkige trekking.

Daar sal maandeliks’n klubkompetisie by verskillende damme plaasvind.

Vir enige navrae besoek ons op facebook.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button