Local sportSport

JJ van der Merwe-gholfdag goed ondersteun

Saterdag vind die tweebal- beterbalkompetisie van Summerfield-skool plaas.

119 spelers het Saterdag ingeskryf vir Laerskool JJ van der Merwe se gholfdag.

Solly Mmila en Douglas Malope was eerste met Toby Mnisi en Roy Ledwaba tweede.

In die derde plek was N. Matthieson en T. Potgieter en vierde was K. Symington en P. Lee.

Vyfde was Johan Pienaar en Riaan Venter en in die sesde plek Bennie Kriel en Peter Welden.

Saterdag vind die tweebal- beterbalkompetisie van Summerfield-skool plaas.

Die klub se Algemene Jaarvergadering vind op 20 September plaas.

Plaas asseblief u name op die nominasielys.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button