Local sportSport

Ermelo gimnaste verwerf Mumalanga-kleure

11 van dié klub se gimnaste het provinsiale kleure ontvang en sal binnekort aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap by die Matsport-sentrum in Eldoraigne deelneem.

Nikita Damons, Zoë Damons, Larissa Swart, Tishri du Toit  en Tracey van de Venter van Ermelo Gimnastiekklub.

 

Jakus Olivier, Willem Pretorius, Dewald Muller, Arend Fourie, MJ Steenkamp en Khayzek du Toit op die parallele brug.

 

Gimnaste van Ermelo Gimnastiekklub het onlangs aan die Mpumalanga-kampioenskap deelgeneem.
11 van dié klub se gimnaste het provinsiale kleure ontvang en sal binnekort aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap by die Matsport-sentrum in Eldoraigne deelneem.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button