School sportSport
Liggies verskaf eersteklasrugby ten spyte van gure weer
Hoewel die hokkiewedstryde uitgestel is, was daar genoeg opwinding om toeskouers – wat met komberse en boeretroos toegerus was – bankvas op die paviljoene te hou.
Ligbron Akademie vir Tegnologie het op 21 Mei vir Hoërskool Klerksdorp op tuisbodem gewys wie is baas, ten spyte van klappertandweer.
Die Liggies-rugbyspanne het selfs toe die reën toegesak het, kookwaterrugby verskaf.

Hoewel die hokkiewedstryde uitgestel is, was daar genoeg opwinding om toeskouers – wat met komberse en boeretroos toegerus was – bankvas op die paviljoene te hou.
SIEN OOK: GALERY – Ligbron Akademie vir Tegnologie vs Hoërskool Klerksdorp
Ligbron wen vyf uit die agt wedstryde, en Klerksdorp stuur punte vir die o. 16B’s se wedstryd wat nie gerealiseer het nie.

Sien al die uitslae in die Hoëvelder.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!