School sport

JJ-atlete presteer tydens interhuisatletiekbyeenkoms

Jamie-lee James het die trofee vir die beste prestasie van die dag ontvang, en is ook as die beste baanatleet aangewys.

Laerskool JJ van der Merwe het op 13 en 14 Januarie sy jaarlikse interhuisatletiekbyeenkoms aangebied, en dié geleentheid het reeds belowende atlete opgelewer.

Renee Boshoff is as die junior victrix ludorum aangewys en Johan Theron die junior victor ludorum.

Die senior victrix ludorum is Liane Cilliers, en Tanyaradzwa Shoniwa is as die senior victor ludorum aangewys.

Jamie-lee James het die trofee vir die beste prestasie van die dag ontvang, en is ook as die beste baanatleet aangewys.

Milla Dippenaar was die veldatleet vir die dag.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button