News
-
ONE key indicator whether your home appliances are energy efficient
Local newsThe Know Your Number campaign not only helps consumers understand how much their Roodepoort homes are consuming, but also assists…
-
Two light-aircraft crash victims identified
Local newsUpdateFuneral arrangements for the two men are being made.
-
Load shedding is Eskom’s call
MunicipalWhen Eskom switches the power off, the whole of Mogale City is affected.
-
Smurf alert in Krugersdorp
Local newsA blue creature, better known as a Smurf, was spotted in town.
-
Treinritte bring glimlagte vir Kersfees
Local newsDie Wes-Randse Vrymesselaars het talle kinders van die Mug & Tree Gemeenskapsorgsentrum in Krugersdorp-Wes met 'n Kersfees-funksie bederf.
-
‘Entrepreneurs’ ontsier die omgewing
MunicipalAsblikaasvoëls stoor rommel op inwoner se sypaadjie en ontsier die omgewing.
-
Brand? Nee dit is Kersvader!
Local news54 kinders het vir Kersvader by die Deo Gloria-sopkombuis gewag om sy verskyning in 'n rooi brandweerwa te maak.
-
Drie vas vir verkragting
CrimeDrie mans is deur die polisie inhegtenis geneem nadat hulle 'n vrou glo verkrag het.
-
GPF en nooddienste werk saam
Local news'n Bejaarde vrou word per helikopter na hospitaal geneem nadat sy haar kop oopgeval het.
-
Spotlight on POWA
NewsPOWA (People Opposing Women and Children Abuse) is an organisation that advocates for the rights of abused women and children…
-
Baba in plastieksak agter kragboks ontdek
Crime"Daar is geen, maar geen rede hoekom ‘n ma haar kind so op ‘n straathoek vir dood kan agterlaat nie."
-
Vlytige vingers laat oorskiet blom
Local newsJohannes en Cathy Groenewalt versamel ou wol en gordyndraad wat hulle in blomme omskep.











