Monnas
-
Monnas, Norie athletes showcase their skills in Joburg
Several athletes from Krugersdorp showcased their skills and talent at the Egoli Grand Prix.
-
Monnas se o15-netbalspan derde beste in SA
Monnas o15-netbaldogters het die derde plek behaal tydens die SA Kamioenskappe en wen R100 000 vir die skool.
-
Monnas is Noordvaal kampioenne!
Monnas se hokkie maak geskiedenis toe beide eerste spanne die Noordvaal-toernooi wen.
-
Monnaskoor sing ‘n wen los
Monnaskoor laat hul stemme hoor by die Cantamus-koorfees en ook by die Kango-grotte.
-
G’n keer aan Monnas se eerste seunshokkiespan
Monnas se eerste seunshokkiespan is in die sewende hemel nadat hul die titel verower het tydens die Noordvaal-kampioenskappe.
-
Monnas spog met 20 Goue Leeus-spelers
Talle Monnas-leerders sal binnekort vir hul onderskeie Goue Leeus-spanne uitdraf in die skoolvakansie.
-
Top 15: Monnas se atletiekspan gediskwalifiseer
Die Gautengse Onderwysdepartement bevestig aan die News dat Hoërskool Monument se atletiekspan gediskwalifiseer is na afloop van die Top 15-atletiekbyeenkoms…
-
’n Trotse tradisie hervat!
Monnas se prestige rugbykliniek is weer hervat na jare en dit is iets wat SA Rugby se direkteur van rugby,…







