Schools
-
Vossies vaar goed in die Superliga kriekettoernooi
NewsDie Hoërskool Ben Voster se eerste, tweede en O/15 krieketspanne het op 2 September, teen Stanford Lake College te staan…
-
Viva Vossies sewes, viva
NewsDie Vossies se O/15- en O/17-sewesspanne het hulle seisoen goed afgeskop deur as die oorwinnaars van hulle onderskeie ouderdomsgroepe tydens…
-
Stampvol saal elke aand tydens vanjaar se Larrie Revue
NewsLaerskool Tzaneen het 'n opwindende week agter die rug nadat leerders die jaar se Revue elke aand vol 'n stampvol…
-
Plasie-praters raak radikaal
NewsVier redenaarspanne en vier soloredenaars van Hoërskool Merensky het op 2 September, aan die Radikale Redenaarfees te Hoërskool Pietersburg deelgeneem.
-
Merensky se MDDK dans internasionaal
NewsNa hul optrede tydens die Tzaneen Skou, het Hoërskool Merensky se Latin, NRG en Classics-dansers glad nie laat slaplê nie.
-
Einstein op Plasieland
NewsMerensky het 'n nuwe wetenskaplike inisatief, 'Einstein-aand' verlede week begin.
-
Larries neem deel aan die Tour de Lake
NewsDie derde been van die Limpopo Skole Bergfietsry Kampioenskap het die op 2 September by Stanford Lake College plaasgevind.
-
Vossies is Limpopo se Fast 5 netbalkampioene
NewsDie O/15- en O/17-Limpopo Fast 5-netbalkampioenskap, wat op 2 September in Polokwane plaasgevind het, is hierdie jaar weer eens deur…
-
Success for Plasie six-pack
NewsSix of Merensky's archers once again proved why they are right up there amongst the best archery schools.
-
Merensky sit die SUPER in superskool
NewsMerensky gaan op TV verskyn waneer VIA TV se nuwe vasvraprogram, Superskole, 4 September begin uitsaai.
-
Suandrie is ‘n Plasie Yster!
NewsHierdie leerling het die afgelope 14 dae haar talent op vele terreine bewys.
-
Vossie-fynskuts laat die medaljes inrol
NewsDie Vossies het hul staal gewys in die Limpopo skyfskietkampioenskap. Hulle het ses goue-, ‘n silwer- en vier bronsmedaljes verower.











