EntertainmentGalleriesLifestyle

Lollos kuier in Lydenburg

Gedurende hulle lewendige vertonings en vrolike CD’s en DVD’s word daar saam gedans en boonop leer die kleinspan natuurlik ook altyd iets op ‘n prettige manier.

LYDENBURG – Lollos, die blou en groen maatjie van Lallaland, het Saterdag sy vlerkies gesprei en al die pad na Lydenburg gevlieg.

Lollos bied unieke vermaak vir kinders in Afrikaans. Saam met Lettie, Disco, Minki Burger en Alta Joubert maak die vriendelike karakter van Lalaland seker kinders oor die hele land word sommer lekker fiks.

Lollos en Lettie kom kuier slegs op aarde as kinders opgewonde lag,  dan werk hulle vlerkies en kom kuier hulle.

Lees meer oor die prettige dag in die week se uitgawe.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button