GalleriesLocal newsNews
Innibos Selfie Galery – Is jy daar?
Deel met jou vriende - 'tag' hulle sommer :)

Jy weet mos wat sê hulle.
As dit nie op sosiale media is nie, het dit nie gebeur nie.
Nelspruit Post het lesers gevra om hul Innibos selfies met ons te deel.

Die reaksie was oorweldigend!
Blaai deur ons elektroniese fotogalery en deel hierdie stukkie Innibos herinnering met jou vriende.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

























