GalleriesLocal sportSport
Laerskool Laeveld hou massa-atletiek
Die leerlinge kon aan al die items - beide veld en baan - deelneem.

Die doel van die dag was om solank die atletiekspanne in die onderskeie items te kies.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!











































































