IN FOTO’S: Danie Rossouw Rugbyweek: Hier is die aksie van dag een
Nie minder nie as 21 aksiebelaaide wedstryde is op dié warm eerste dag gespeel.

Die Laeveldse skole wat aan vanjaar se Danie Rossouw Rugbyweek deelneem het ’n suksesvolle eerste dag agter die rug met sterk vertonings wat deur die deelnemers op die veld gelewer is.
Vanjaar se Danie Rossouw Rugbyweek word aangebied met die Laevelder as hoofborg. Daar is tot dusver briljante rugby op skou op die eerste dag.
@lowvelder The day has arrived and it’s time for the Danie Rossouw Rugby Week brought to you by Lowvelder to kick off at Rob Ferreira Highschool. #danierossouw #rugbyweekend #lowvelder #rob
Die rugbyseuns sorg vir groot pret op die rugbyveld terwyl die toeskouers die koelte en verversings geniet.
SIEN OOK: IN FOTO’S: Danie Rossouw Rugbyweek – aksie op die paviljoen
Die warm Laeveldse son het regdeur die dag die temperatuur opgestoot, maar die rugbyspelers het gesorg dat hulle steeds warmer is.
@lowvelder The first rugby team of Barberton High School show their spirit at the Danie Rossouw Rugby Week. #danierossouwrugbyweek #lowvelder #robferreirahighschool #barbertonhighschool
Hier is die dag se uitslae beskikbaar.
> Foto’s: Blake Linder
















































