NewsNewsSchool sportSchoolsSport

Hulle ken hul krieket

BARBERTON – Die afrigters van Laerskool Barberton se eerste krieketspan, Marius Louw, Ammiel Smith en Gerrit van Zyl, het vier leerders geïdentifiseer om aan die krieket-streeksuitdunne wat in Nelspruit gehou is, deel te neem. Die kompetisie was egter net-net te straf en hulle het nie deurgedring nie. Nogtans is hierdie Laerskool Barberton se beste spelers …

BARBERTON – Die afrigters van Laerskool Barberton se eerste krieketspan, Marius Louw, Ammiel Smith en Gerrit van Zyl, het vier leerders geïdentifiseer om aan die krieket-streeksuitdunne wat in Nelspruit gehou is, deel te neem.

Die kompetisie was egter net-net te straf en hulle het nie deurgedring nie. Nogtans is hierdie Laerskool Barberton se beste spelers en ons hou duim vas dat hulle dit volgende seisoen sal maak.

Hulle is Pieter Jacobs (14 paaltjies vir Laerskool Barberton-krieketseisoen), Juan Joubert (13), Dillan Hesselman (19) en HJ Strydom wat 304 lopies vir die seisoen aangeteken het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button