Malelane Rugby Klub jaareindfunksie
Malelane Rugby Klub het hulle jaarlikse afsluiting en prysuitdeling op Saterdag, 26 Oktober by die Krokodil Lapa gehad. Die aand was ‘n reuse sukses gewees en almal het baie mooi gelyk. Nie eers die reën kon die mense se 'kuier bui' breek nie.

Malelane het die trofee ontvang vir die beste klub 2013.
TROFEES: 1ste Span 2de Span
Speler vd Jaar : Stefan Smit Bertie Roos
Voorspeler vd jaar : Gustav de Kock Juan Pieterse
Agterspeler vd jaar : Chris Botha Barry Botha
Beste vordering : Kobus Roos Eric Mabuza
Lojaalste : Hansie Grobler Flip vd Merwe
Beste tackle : Michael de Beer Ryno Koekemoer
Meeste driee : Michael de Beer Juan Pieterse
Droogmaker vd jaar : Alex de Kock en Eugene du Toit
Malelane Rugby Klub se Bestuur wil vir al die Spelers, Borge & Ondersteuners baie , baie dankie se vir al die opofferings & ondersteuning die afgelope jaar ons waardeer dit regtig baie.
Laat rugby aanhou groei in die Laeveld.



