Local newsNewsNewsSchools

Skenking Aan Robbies Verwelkom

Dit is met groot dank dat Hoërskool Rob Ferreira onlangs sweistoerusting met ‘n waarde van R50 000 van Unique Welding Alloys en Weldamax ontvang. Mnr. Anthony Watkins, het vir die Meganiese Tegnologie leerlinge ‘n kursus aangebied in die jongte sweistegnieke en ons wil hom graag bedank vir sy betrokkenheid. Volgens Mnr. Fankie Koekemoer, Meganiese Tegnlologie, …

Dit is met groot dank dat Hoërskool Rob Ferreira onlangs sweistoerusting met ‘n waarde van R50 000 van Unique Welding Alloys en Weldamax ontvang.
Mnr. Anthony Watkins, het vir die Meganiese Tegnologie leerlinge ‘n kursus aangebied in die jongte sweistegnieke en ons wil hom graag bedank vir sy betrokkenheid. Volgens Mnr. Fankie Koekemoer, Meganiese Tegnlologie, is dit hierdie soorte inisiatief vanuit die privaat sektor wat nie net ons leerders nie, maar ook vir die hele land voordelig is.
Privaat instansies wat betrokke wil raak by Hoërskool Rob Ferreira se sentrums kan die skool skakel by 013-751-2281.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button