NewsSchools

Die skool wys onlangs hul bestuurskomitee vir 2014 aan.

NELSPRUIT – 'n Skool wat vorentoe kyk, benodig meer as hoofde met visie, leerlinge met 'n missie en ondersteunende ouers. So 'n skool soos Hoërskool Bergvlam kort ook 'n spesiale bestuurskomitee wat saam met die res van die skool kan help beplan en inspireer. Met die nuwe hoof, me. Annemarie Kleynhans, en adjunkhoof, mnr. Jacques Krüger,wat in Oktober aangestel is, het die skool ook onlangs hul nuwe bestuurskomitee vir volgende jaar aangewys.

Die leerlinge is (voor) Monique van Tonder, Tiffany Payne, Courtney van Rooyen, Heilize Britz, Céline Greeff, Karabo Kekana

(adjunkpresident), Alicia Smit (president), Keri-Lynne Culver, Lindo Mkhwanazi, Hailey Denham, Nikita Fourie, Megan Nicholson (agter) Ted Maselesele, Jonathan Lopez, Dirk van Schalkwyk, Adriano Dominietto, Wesley Gama, Justin Phillips (adjunkpresident), Jonathan Dye

(president), Heinrich Izeboud, Morné Labuschagne, Tyron-Lee George, Xander Broekman en Anthony Gouws.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button