Local newsNewsNewsSchools

Wysneusie kleuters bekoor met talent in konsert

Wysneusie skool het die gehoor se asems weg geslaan met hul tema, “Kinders van die Wêreld”, wat op die Saterday,2 November in die kerk gehou is. Die kinders het Suid-Afrika, Frankryk, China, Amerika, Spanje en Engeland l uitgebeeld. Daar was gedans en gesing met groot vrolikheid Die voorportaal was fraai versier met vlae van die …

Wysneusie skool het die gehoor se asems weg geslaan met hul tema, “Kinders van die Wêreld”, wat op die Saterday,2 November in die kerk gehou is. Die kinders het Suid-Afrika, Frankryk, China, Amerika, Spanje en Engeland l uitgebeeld. Daar was gedans en gesing met groot vrolikheid

Die voorportaal was fraai versier met vlae van die verskillende lande. Ouers moes ook hul deel doen en tafels opmaak met die verskillende lande se kosse. Christelle Lubbe en Nicolene Prinsloo het eerste prys gewen hulle prag tafel van Amerika. Mitzi Sheppard het tweede plek gekry met haar Meksikaanse tafel. Altwee wenners is beloon met Spur vouchers .

Daar was ook ‘n prysuitdeling en diploma plegtigheid. Elke kleuter het ‘n geskenkie ontvang aan die einde van die aand. Die toekennings was soos volg,
Gehoorsaamste kleuter 2013: Cherie van Staden
Meeste pennetjies borde gebou 2013: Ewan Krugel
Kleuter met beste maniere 2013: Luan Lubbe
Kleuter wat nooit ster verloor het tydens 2013: Keegan Clark
Ses kleuters het hul plegtiheid diplomas ontvang: Leanri Maartens, Tiffany Marshall, Luan Lubbe, Keegan Clark, Ewan Krugel en Clarissa Scheepers

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button