NewsSchools

Sabie Laerskool beloon presteerders

Laerskool Sabie het sy top presteerders onlangs vereer.

SABIE – Laerskool Sabie is trots op al die leerders wat hierdie jaar goed op sport- en akademiese vlak presteer het. Hierdie prestasies is onlangs beloon tydens die jaarlikse junior-en seniorprysuitdelings.

Beste junior prestasies

• Beste junior atleet – Sandra Mudavanhu

• Beste junior netbalspeelster – Sandra Mudavanhu

• Beste junior rugbyspeler – De la Rey Terblanche

• Beste skaakspeler – Engela van der Walt

• Beste landloop-atleet – Luthendo Modau

• Beste junior mini-krieketspeler – Gerhardus Vermaak

• Toppresteerder in die grondslagfase – Engela van der Walt

Beste senior prestasies

• Atleet van die jaar – Padney Mogane

• Rugbyspeler van die jaar – Alexander Maartens. Hy is ook die toppresteerder in krieket, tennis, en skaak en die sportman van die jaar.

• Netbalspeelster van die jaar – Anja Cronje

• Hokkiespeelster van die jaar – Casey Tapfira. Sy is ook die sportdogter van die jaar.

• Landloopatleet van die jaar – Chantelle Willis

• Sokkerspeler van die jaar – Clement Nyambi

• Kultuurdier – Kees-Piet Barnhoorn (leerder wat die beste op kultuur gevorder het)

• Uitstekende leierskap (meisie) – Anja Cronje

• Uitstekende leierskap (seun) – Estian Schroeder

• Laureate toekenning – Estian Schroeder (beste leerder in senior fase).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button