NewsSchools

Nellies hou prysuitdeling

Nelspruit het onlangs hulle jaarlikse akademiese prysuitdeling gehou.

Hoërskool Nelspruit het onlangs hulle jaarlikse akademiese prysuitdeling gehou. Hier het die Nellies toekennings gekry vir getroue skoolbesoek, akademiese toekennings vir leerders wat die beste in hulle onderskeie klasse gevorder het, leerders met die hoogste gemiddelde persentasie in elke klas, asook toekennings vir leerders met persentasie bo ‘n sekere gemiddeld deur die jaar. Beste vakprestasies asook die top 10 in elke graad is ook aangewys.

TOP 10 – GRAAD 8

1. Emile Petersen

2. Taillard van Zyl

3. Cecilia van Zyl

4. Mia Erasmus

5. Christie Kruger

6. Ziska van Dyk

7. Simoné Vosloo

8. Pierre Taljaard

9. Dehandré Oberholzer

10. Zané Maritz

TOP 10 – GRAAD 9

1. Tersia Steyn

2. Henrike Nel

3. Jané de Vos

4. Marinda Potgieter

5. Christiaan van Biljon

6. Janke Schreiber

7. Hanru Jansen van Vuuren

8. Leo Strydom

9. Marnus Kruger

10. Marli Malan

TOP 10 – GRAAD 10

1. Inge Schmidt

2. Christi Kruger

3. Maryna Beetge

4. Jaco Luus

5. Armand de Wet

6. Meiring Kieivet

7 Jancke Habig

8 Naomi Steinberg

9 Ilicia van Breda

10 Elsjé Malan

TOP 10 – GRAAD 11

1. Madri Wiid

2. Danielle van Zyl

3. Andrea Coetzee

4. Petro Janse van Rensburg

5. Cecil Harley

6. Claude Pretorius

7. Nerika Malan

8. Adriaan Potgieter

9. Kristen Raath

10. Rochelle Esterhuizen

TOP 10 – GRAAD 12

1. Shane van der Hoven

2. Carla Trollip

3. Jaco Marais

4. Jan Louis Strydom

5. Joanné Oberholzer

6. Marlu Janse van Rensburg

7. Elana van Zyl

8. Chané Nel

9. Jason du Plessis

10. Marco Ruthven

11. Willem Steinberg

Die Nellies het ook eer betoon aan oud-Nellie, Ralph Boëttger wat in 1979 ‘n matriekleerling van NHS was. ‘n Erepenning is met groot trots aan hom toegeken vir sy uitmuntende prestasies in die sakewêreld as hoof uitvoerende beampte van SAPPI.

Meriete (Dux) leerder – Shane van der Hoven

Mees verdienstelike leerder – Shane van der Hoven

Hoof se toekenning – Andrea van Tonder

Die voorstelling van die bestuurskomitee by die onderskeie koshuise asook dan die skool is ook gedoen.

Koshuise Dux

Huis Mare – Anjo Lubbe

Huis Hermann Daven – Bendré Herholdt

SKOOL – DUX

Cecil Harley en Louise Hurter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button