Local newsNewsNewsSchools

Kleuters beeld sprokies verhale uit

Mickey Muis kleuterskool het ‘n skreeusnaakse weergawe van verskillende sprokies verhale uitgebeeld met hul onlangse konsert. Die mense het behoorlike geskater van die gelag. Daar was onder andere die drie beertjies, rooikappie en die sewe dwergies. Die verhoog was fraai versier met verskillende agtergronde. Die ouers moes ook hul tafels volgens een van die sprokiesverhale …

Mickey Muis kleuterskool het ‘n skreeusnaakse weergawe van verskillende sprokies verhale uitgebeeld met hul onlangse konsert. Die mense het behoorlike geskater van die gelag. Daar was onder andere die drie beertjies, rooikappie en die sewe dwergies. Die verhoog was fraai versier met verskillende agtergronde. Die ouers moes ook hul tafels volgens een van die sprokiesverhale versier en gepaste eetgoed bedien.

Milamber Bubb en Rudi van der Hoef het hul diplomas gekry en is reg vir gr.1,2014. Die kleuters is ook deur Juffrou Magriet Olivier met sertifikate vir hul harde werk deur die jaar beloon. Kersvader het ‘n draai kom maak en die kleintjies het geskenkues gekry. Almal se oggies het behoorlik geskitter van afwagting. Die aan het heetemal te vinning vir party tot einde gekom.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button