Local newsNewsNewsSchools
Geesvang by Laerskool Barberton
Hoededag was baie vrolik by Laerskool Barberton. Dit is as deel van die geesvang na aanloop van die Interlaer.

BARBERTON – Laerskool Barberton het die afgelope weke gewys dat hulle die geesvang-gedoente, na aanloop tot die naweek se Interlaer, baie ernstig opneem.
Verlede week het leerders en leerkragte opgedaag in die vreemdste skoeisels ooit, en vandag is alles van hofnarre tot brandweermanne te sien vir die hoededag.
Hier is van die leerders in ‘n vrolike luim tydens pouse.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


























