
Die leerders van BHS se dae draai die laaste paar weke rondom die opkomende Interhoër en geesvang is bo aan die lys. Hier is ‘n paar leerders wat deelgeneem het aan die sokkies-en-hoede tema vanoggend.
Selfs die hoof, Pieter Ferreira, het deelgehad aan die pret. Sien meer daaroor in die volgende uitgawe van Barberton Times.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

































