Hard newsLocal newsMunicipalNewsNews
Versoek: TCM onder spesiale administrasie
AfriForum het onlagns ‘n spesiale versoek ingedien by die minister van plaaslike regering, mr Pravin Gordon, om die Thaba Chweu munisipaliteit onder spesiale administrasie te plaas.

AfriForum het onlangs ‘n spesiale versoek ingedien by die minister van plaaslike regering, mr Pravin Gordon, om die Thaba Chweu munisipaliteit onder spesiale administrasie te plaas en AfriForum die inset voordele te gee om te verseker dat die finansiële krisis opgelos word, diense herstel word , gelde aan diensverskaffers betaal word en diense weer gelewer kan word. Lees meer in Vrydag (23 Junie) se uitgawe.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

