Local newsMunicipalNewsNews

AfriForum en gemeenskap ruk op na TCM

“Lydenburg is besig om in die grond in bestuur te word"

LYDENBURG – Keelvol lede van die gemeenskap en Afriforum het Donderdag plakkate teen die munisipale kantore se heinings opgesit om hulle misnoe met swak dienslewering aan te spreek.
Me MC Pretorius, organiseerder van die saamtrek het aan die koerant vertel dat hulle die buite wêreld wil bewus maak van wat in die dorp aangaan. “Lydenburg is besig om in die grond in bestuur te word. Ons kan nie elke drie tot vier maande tot hierdie drastiese aksies oorgaan om antwoorde by die munisipaliteit te kry nie. Dit kan net nie so aangaan nie, maar as dit al manier is hoe ons antwoorde van die munisipaliteit gaan kry dan moet ons dit maar doen.”

Lees gerus meer in Vrydag se uitgawe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button