NewsNewsSchools

Vlammie-leiers vir 2015 aangewys

Hoërskool Bergvlam het onlangs die verteenwoordigende leerlingraad se nuwe bestuurskomitee van volgende jaar aangewys.

Die skool het aangekondig dat Keisha Jacobs en Gyala Kasa as die presidente van die komitee aan die hoof van die raad sal staan.

presidente (800 x 600)

Hulle sal deur Monique Lewis en Steve Engelbrecht, onderhoofleiers, ondersteun word.

onderhoofleiers (800 x 600)

Ook op die raad is Lowina Baumgart, Suné Beukes, Hanno Bijzet, Justin das Neves, Tanita Engall, Timothy Esterhuizen, Abigail French, Tristan Fritz, Mareliza Hugo, Cristel Morse, Hendri Nel, Njabuliso Ngomane, Nolwazi Ngomane, Phumla Nkosi, Francois Pauw, Philani Phatwa, Jade Phillips, Juan Pretorius, Jeandré Pretorius, Tsepang Raditsela, Jeann Steyn, Shandrie van Zweel, Jandré Vreken en Jeandré Wessels.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button