Komati se leerders word by prysuitdeling vereer
Tydens Komati Akademie se prysuitdeling Donderdag, moes 'n paar van die leerders hulp ontvang om al hul trofees en pryse weg te dra.
KOMATIPOORT – Tydens Komati Akademie se prysuitdeling Donderdag, moes ‘n paar van die leerders hulp ontvang om al hul trofees en pryse weg te dra. Die vrug van hul harde werk deur die afgelope jaar, was groot. Tydens die spesiale geleentheid is die nuwe leiers vir 2015 ook aangewys:
Hoofseun: Adriaan Hamman.
Onderhoofseun: Andreas Rautenbach.
Hoofdogter: Milda van Dyk.
Onderhoofdogter: Kate van Schalkwyk.
Dogterleiers:
Zarné Cilliers, Megan du Plessis, Petra Louw, Marlise van Staden en Carmi van Tonder.
Seunsleiers:
Johan Erasmus, AJ Maritz, Stephen Nel, Marlon Oosthuizen en Michael Pretorius.
Prestasies in die junior fase:
Sport:
1. Junior netbal – beste vordering: Michelle Prinsloo.
2. Junior Hokkiespeler van die Jaar: Anrike Nel.
3. Junior Netbalspeler van die Jaar: Nina van der Schyff.
Kultuur:
1. Redenaar van die Jaar: Cornelis van Dyk.
2. NECTA Trofee vir veelsydigste kultuurleerder: Cornelis van Dyk.
3. Rina Potgieter Trofee vir hoogste individuele prestasie by Eisteddfod: Savannah Jagga du Bois.
4. Beste prestasie vir visuele kuns by Eisteddfod: Savannah Jagga du Bois.
Prestasies in senior fase:
Gr. 4:
1. Beste vordering in hokkie: seuns: Jandre de Necker.
2. Ambassadeur van gr. 4: Hanro van Heerden.
Gr. 5:
1. Dit-maak-saak-trofee vir Afrikaans: Inge van der Schyff.
2. Beste seunsatleet 2014 – Sethu Mathebula.
3. Beste veldatleet 2014 – Frederik Nel.
4. Louis en Louise Farell-trofee (SA Kampioenskappe 2014) – Frederik Nel.
5. Landloopatleet van die Jaar – Sethu Mathebula.
6. Tennisspeler van die Jaar – Janke Wasserman.
7. Beste vordering in hokkie – dogter: Inge van der Schyff.
8. Sportdogter van die Jaar – Janke Wasserman.
9. Ambassadeur van gr. 5 – Janke Wasserman.
Gr. 6:
1. Eisteddfod: Beste prestasie in dans – medalje wenner: Leila Maree.
2. Eisteddfod: Beste prestasie in sang – Andreas Rautenbach.
3. Eisteddfod: Beste prestasie in musiek – Kate van Schalkwyk.
4. Gholfspeler van die Jaar – Megan du Plessis.
5. Volharding in die intermediëre fase – Salome Steenkamp.
6. Jan Maree Trofee: Seun: Hoogste gemiddeld Gr. 4 tot 6: Stephen Nel.
7. Dit-Maak-Saak-trofee vir Afrikaans – Milda van Dyk.
8. Eisteddfod: Beste prestasie in voordrag – Milda van Dyk.
9. Die veelsydigste kultuurleerder in intermediëre fase – Milda van Dyk.
10. Beste baanatleet 2014 (op grond van Asa-punte) – Milda van Dyk.
11. Beste dogtersatleet 2014 – Milda van Dyk.
12. Swemmer van die Jaar – Milda van Dyk.
13. Netbalspeler van die Jaar – Milda van Dyk.
14. NECTA Trofee vir kreatiewe skryfwerk in Afrikaans – Milda van Dyk.
15. NECTAS Trofee vir kreatiewe skryfwerk in Engels – Milda van Dyk.
16. Kitty Maree Trofee vir dogter met hoogste gemiddeld gr. 4 tot 6 – Milda van Dyk.
17. Ambassadeur van gr. 6 – Milda van Dyk.
Gr. 7:
1. Dit-maak-saak Trofee vir Afrikaans – Janicke Jacobs.
2. Rugby: Beste vordering – Tian du Pont.
3. Rugby: Voorspeler van die Jaar – Jean-Pierre Vermaak.
4. Agterspeler van die Jaar – Aubrey van der Bank.
5. Rugbyspeler van die Jaar – Jean-Pierre Vermaak.
6. Netbal: beste vordering – Ivy Bhila.
7. Krieket: Kolwer van die Jaar – Thomas Wasserman.
8. Krieket: Bouler van die Jaar – Pedro Cristovam.
9. Krieketspeler van die Jaar – Thomas Wasserman.
10. Mees verdienstelike gholfspeler van die jaar: Stronkhorst Trofee –
Tiaan du Plessis.
11. Gholfspeler van die Jaar – Pedro Cristovam.
12. Tweekamp-atleet van die Jaar – Lianie Jansen van Vuuren.
13. Tennispeler van die Jaar – Pedro Cristovam.
14. Hokkiespeler van die Jaar – Thomas Wasserman.
15. Hokkiespeler van die Jaar – Tharine Lombard.
16. Skaakspeler van die Jaar – WG Engelbrecht.
17. Sportman van die Jaar – WG Engelbrecht.
18. Veelsydigste sportfiguur van die jaar – WG Engelbrecht.
19. Ambassadeur van gr. 7 – WG Engelbrecht.
20. Veelsydigste kultuurleerder in seniorfase – WG Engelbrecht.
Beste akademiese presteerders:
Gr. 4 – Theo Preller.
Gr. 5 – Inge van der Schyff.
Gr. 6 – Milda van Dyk.
Gr. 7 – Janicke Jacobs.
