Local newsNewsNewsSchools

Laerskool Barberton se top presteerders

Tydens Laerskool Barberton se prysuitdeling was dit weereens duidelik dat hierdie skool nie onderskat moet word nie.

Tydens Laerskool Barberton se prysuitdeling was dit weereens duidelik dat hierdie skool nie onderskat moet word nie.

Selfs die ouers het ingespring om hierdie jaar besonders te maak en het die ouervereniging van die die gr. 7’s ‘n tjek aan die skoolhoof, Robert Naudé, oorhandig. Daar is besluit om hierdie geld aan te wend om die vloer van die skoolsaal op te knap en om betonbankies vir die dogters se speelterrein aan te skaf.

Die leerders het talle toekennings ingepalm waarvan die die belangrikste die volgende was:

Sportdogter: Twané Silwer

Sportseun: Grant de Jager

Kultuurleerder: Nicolani von Burick

Duxleerder: Carmen Bronkhorst.

Na afloop van die prysuitdeling, is die nuwe leerlingraad ook aangewys. Die vier hoofleiers vir 2015 is Jamie du Plessis, Keanu Maans, Luyanda Ntuli en André de la Rey.

Baie geluk aan elke leerder met die besonderse prestasies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button