
Soos die jaar na die einde se kant toe staan het almal ‘n blaaskans nodig. Hoërskool Bergvlam se personeel het onlangs ‘n blaaskans geneem en jaareindfunksie gehou. Hulle kon terwyl hulle seekos eet en oor bergtoppe vlieg ook ‘n bietjie bande bou.
Die jaareindfunksie vir die personeel is by De Vette Mossel gehou en almal moes volgens ‘n seetema aantrek. Die personeel het beslis gees en het die jaar op ‘n hoë noot, of sal ‘n mens eerder sê hoë “golf” afgesluit.
Maar die hoogtes kon net nie einde kry nie en die mees avontuurlustiges het sommer by Hazyview op kabels gaan zip line.
Sien nog foto’s by hier.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
