
2015 se leiers is:
Voor: Melissa Bezuidenhout (onderhoofleier), Ancia Roux (onderhoofleier), Lize van Biljon (hoofleier: meisies), mnr. Frannie van der Riet (hoof), Henning Steenberg (hoofleier: seuns), Jakobus Terblanche (onderhoofleier) en Christiaan van der Watt (onderhoofleier).
Tweede ry: Ruben Botha, Sarang Kadampanalmana, Silondile Ndhlovu, Norman Simpson, Arnalda Lubbe, Marni Swart, Justine Dicks, Richardo van der Merwe en Siphesihle Mhlongo.
Derde ry: Zoë Mbuyane, Ayanda Ndlovu, CJ Bekker, Lee Buys, Johan Odendaal, Lea Stander, Nivedh Mathew en Mandi Botha.
Agter: Juandré Geringer, Anesli van Wyk, Kgopotso Sedibe, Tori Robinson, Anzél Bosch, André Nitzsche, Carmen Venter, Duné Buitendag en Zander Strydom.
