Local newsNewsNewsSchoolsUpdate
Sjef Nicolas van der Walt kuier by BHS
Nicolas het al vroeg in sy lewe, op die jong ouderdom van 12, begin kook en speel met kos. Nie lank nie, of hierdie plaasseun het opslae gemaak as een van die mees belowendste sjefs in die wêreld en veral wat deeg en suikerkuns aanbetref.

Die befaamde Chef Nicolas van der Walt het op Saterdag almal in vervoering gehad. Dit was tydens ‘n demonstrasie oggend wat by die restaurant van Barberton Hoërskool gehou is.
Nicolas het al vroeg in sy lewe, op die jong ouderdom van 12, begin kook en speel met kos. Nie lank nie, of hierdie plaasseun het opslae gemaak as een van die mees belowendste sjefs in die wêreld en veral wat deeg en suikerkuns aanbetref.
Saterdagoggend het Barbertonners presies gesien hoekom. Met sy gemaklike manier van praat, vol kwinkslae en humor, het hy vinnig die gehoor op hul gemak laat voel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!