NewsNewsSchools

Kleuters word bekoor deur slaghuis-bedrywighede

Dienkieland se gr. RR-klassie het op 20 Mei ‘n kykie agter die toonbank van Oom Kallie se Slaghuis gekry.

Die kinders, vergesel deur me. Charlene Pain, het gesien hoe maalvleis, wors en ham verwerk word, selfs ‘n stukkie ham geproe en die teksture van verskillende vleissoorte voel.

Die kleuters het elkeen R10 saamgeneem en vir hulself droëwors of biltong gekoop.

Die groepie is daarna terug kleuterskool toe, waar hulle elkeen ‘n stukkie wors gebraai het.

IMG_1485 (1280x960) IMG_1495 (1280x960)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button