NewsNewsSchools

Grillerige goete skrik leerlinge nie af nie

Landsdienslede van Laerskool Numbi het verskeie van hul vrese trotseer tydens 'n 'Fear Factor' kompetisie by die skool.

Uithouvermoë en dapperheid was maar net twee van leerlinge se eienskappe wat tydens ‘n onlangse geleentheid van Laerskool Numbi se landsdienskamp getoets is.

Leerlinge het op 28 Augustus by die skool aan hul eie Fear Factor kompetisie deelgeneem. Hulle is in vier spanne van ongeveer 15 lede ingedeel en moes aan allerhande uitdagings deelneem.

Daar is aan vreemde kosse, deur Monkeybirds voorberei, geproe en leerlinge is geblinddoek en moes aan grillerige goed voel en raai wat dit is. Ander uitdagings was waterkaskenade-aflosresies en bal-balansering.

Lees oor die klub se ander aktiwiteite:

Landsdienslede leef liefde vir arbeid uit

Numbi-leerlinge blink uit by Landsdiensklub

Landsdienslede werk fluks op Thika-Thika

Landsdiensklub geniet Mac Mac-staptog

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button