NewsNewsSchools

Leerlinge se tonge raak los by spelkompetisie

Laerskool Numbi het onlangs hul eerste spelling WOW vir gr. 4- tot 7-leerders gehou.

Laerskool Numbi se eerste WOW-kompetisie was ‘n spanningsvolle aand met leerlinge wat hul bes probeer het om elke keer na die volgende ronde deur te dring.

Die woorde is deur die beoordelaars gekies en het al hoe moeiliker geword soos wat die tyd verloop het. Die kinders het deurlopend gesiguitdrukkings van intense konsentrasie gehad.

Die aand was ‘n groot sukses en Numbi sien na nog vele spanningsvolle Spelling WOW-kompetisies in die toekoms uit.

Die wenners is aangewys soos volg: Hector Kgomo, Naledi Mashile (gr. 4, Engels); De Wet Myburgh (gr. 4, Afrikaans), Leane Prinsloo (gr. 5, Afrikaans), Lesedi Silaule (gr. 5, Engels), (agter) Fisokunhle Matsane (gr. 6, Engels), Jacinta Capazorio (gr. 6, Afrikaans) en Leane Wallace (gr. 7, Afrikaans) aangewys.

Lees meer oor die vaardige Laerskool Numbi-leerlinge:

Laerskool Numbi: ‘n Terugblik op 58 jaar se groei

Numbi-leerlinge blink uit by landsdienskamp

Revue neem gehoor op ‘n reis deur die fliekgeskiedenis

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button