Wat net as ‘n klein slaggat in ‘n teerpad begin, en al dieper geraak, het, het verlede week in ‘n groot probleem vir padverbruikers ontaard.
Mbombela munisipaliteit ‘n paar weke gelede die omliggende teer om die gat in Stinkhoutsingel uitgekap, ter voorbereiding om dit te herstel, maar dit net daar gelaat.
Met water in, en versteek vir motoriste, het gereelde padgebruikers van hierdie straat die josie in geraak, aangesien die gat amper onvermydelik is.

Net toe hulle besluit, genoeg is genoeg, het die munisipale werkers uit die bloute weer verskyn en binne enkele ure is die pad herstel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
