NewsSchools

Hoërskool wys nuwe hoofleiers aan

Hoërskool Nelspruit het onlangs hulle hoofleiers vir 2016  aangewys.

Henrike Nel en Francois Esselen is as die voorsitters van NHS se bestuurskomitee vir 2016 aangewys.

Elmarie van Coller en Marnus Kruger.
Elmarie van Coller en Marnus Kruger.

Elmarie van Coller en Marnus Kruger sal voorts as die voorsitters van die koshuisrade dien.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button