Die skooljaar staan einde se kant toe, en tydens Hoërskool Bergvlam se onlangse merieteaand het hulle ook hul hoofleiers vir 2016 aangekondig.
Dylan Badenhorst en Jesse Thorpe is as die twee presidente aangewys, met Thuli Mthembu en Niël Vermaas as die twee vise-presidente.

Die bestuurskomitee is (links voor op die foto) Amori Potgieter, Adelaide Siddell, Chloe Swanepoel, Jessica Lopez, Cleopatra Tolla, Senty Maphosa, Jesse Thorpe (president), Thuli Mtembu (vise-president), Michelle Kasa, Chandré Oosthuizen, Micaela Mansfield, Kayla Kleynhans, Abigail Westernberg, (agter) Fraser Wilson, Aiden Soiné, Maudas Banda, Diarco Burger, Lwazi Mabena, Dominic Caldeira DeAbreu, Dylan Badenhorst (president), Niël Vermaas (vise-president), Ndumiso Masilela, Antony Harford, Ruan Kasselman, Leonardo Ribeiro, Tony Jooste.
- Lees meer oor Hoërskool Bergvlam: Bergvlam se atlete maak die skool trots
