Local newsNewsNewsSchool sportSport

Skool se leerders laat hulle op talle terreine geld

Jacques was ookdie kaptein van die span en het tweede in die B-divisie/afdeling geëindig.

LYDENBURG – Twee kranige gholfspelers van Hoërskool Lydenburg is besig om diep spore op die baan te trap.

Jacques Brits (18) en Schalk Grobler (17) het verlede maand as deel van die Mpumalanga o/19-span aan die interprovinsiale skole-gholftoernooi in Worcester in die Kaap deelgeneem.

Jacques was ookdie kaptein van die span en het tweede in die B-divisie/afdeling geëindig. Nog ‘n leerling van die skool, Frikkie Fensham,het sy staal met skaak gewys. Hy het as lid van Ehlanzeni se o/18-skaakspan aan die Suid-Afrikaanse Skole- skaakkampioenskappe in Kaapstad deelgeneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button