
Die wintersportseisoen is al goed op dreef en netbal- en rugbyspelers oefen hard om tydens wedstryde goed te speel. Laerskool Malelane het verlede Dinsdag vir Numbi Primary gasheer gespeel en die meerderheid van hul wedstryde gewen.
Uitslae:
Rugby:
• O/9: Malelane verloor 5 – 17
• O/11: Malelane wen 17 – 5
• Eerste Span: Malelane wen 42 – 15
Netbal:
• O/10A: wen 19 – 4
• O/10B: wen 10 – 0
• O/11A: wen 15 – 8
• O/11B: verloor 6 – 9
• O/12A: wen 33 – 2
• O/13A: wen 18 – 6
Die spanne reis môre na Mbombela om teen Laerskool Nelspruit deel te neem.
Vir nog foto’s, klik hier.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
