
Dienkieland se kleuters het vreeslik hard gewerk om Moedersdag spesiaal te maak. Hulle het die potjies van talle potplante geneem en mooi versier. Die kleingoed het ook verfafdrukke van hul hande op papier gemaak en met ‘n oulike boodskap aan stokkies geplak. Hulle was baie opgewonde oor die presentjie wat hulle vir hulle mammas gemaak het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
