NewsSchools

Komati-leerlinge vier die liefde met gesellige dans

Komatipoort Akademie het verlede Vrydagaand hul jaarlikse Valentynsdans gehou en Mnr. en Mej. Valentyn aangewys.

KOMATIPOORT – Die jongmense van Komatipoort Akademie het Vrydagaand die liefde met ‘n Valentynsbal gevier. Uitgevat in partytjie- en aanddrag is daar gedraai, geswaai en selfs gemacarena op die dansvloer.

Hendrik Pretorius en Dané Horn.

Jacoline Mans is tydens die bal as Mej. Valentyn gekroon en Dirk Koekemoer as Mnr. Valentyn. Komati Apteek en The Butcher het die twee jongelinge se geskenkpakke geborg.

Die skool bedank graag al die onderwysers en al die borge wat die pretgeleentheid moontlik gemaak het.

Lees meer oor Komatipoort Akademie se aktiwiteite:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button