Local newsNews

Voorskou: Soveel méér as net nog ‘n insleepman

Willem sit oral handjie by - eers help hy verkeer reguleer en doen hy sy deel wat die opruim van die toneel betref. Soms het hy skaars by die een toneel klaargemaak, of hy word na die volgende een ontbied.

MBOMBELA – Willem Swart (30) is nie een vir “gewone goed” nie. Sy dae word nie in 24 gestruktureerde ure ingedeel nie en begrippe soos “dag” en “nag” is vir hom bysake.

Met sewe jaar ervaring as insleepman, weet hy dat slegte nuus nie slaap nie. “En wanneer dit gebeur – iemand ‘n ongeluk maak – moet ek dadelik beskikbaar wees,” sê hy.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button