Leerlinge ontvang gesogte balkies
Sulke balkies word elke nuwe kwartaal aan die top-10-leerders van die vorige kwartaal oorhandig.
Laerskool Numbi het onlangs die top10-leerlinge in elke klas met balkies vir hulle prestasies vereer.
Die leerlinge is tydens ‘n saalbyeenkoms gelukgewens en aangemoedig om die goeie werk te handhaaf.
Sulke balkies word elke nuwe kwartaal aan die top-10-leerders van die vorige kwartaal oorhandig.
As die leerders goed gevaar het, kan hulle die balkie hou, maar as iemand anders tydens die kwartaal beter presteer, word dit teruggeneem en aan die nuwe kwalifiserende leerders oorhandig.
Die uitblinkers van verlede kwartaal is:
Graad 4:
Gugu Khoza 84.33
Becky Shepheard 83.83
Johnathan Pretorius 83.00
Diketso Sibiya 82.50
Mia Macaulay 79.17
Roelof Smit 78.50
Micayla Shand 77.50
Muhluri Khosa 77.50
Engela Alberts 75.55
Reabetswe Mnisi 75.17
Blessing Masinga 75.17
Keelai Fraser 75.17
Graad 5:
Keegan Clark 87.67
Eugenie Kisasu 86.83
Anna Kurian 85.17
Tharolla Mbeva 85.17
Neo Silaule 84.00
Mathabo Mashego 82.20
Edward Shakwane 82.50
Milamber Bubb 82.00
Vitivi Radebe 80.00
Gregory Pilane 79.83
Graad 6:
Unati Ngomane 88.67
Renè Potgieter 88.17
Rocco van der Merwe 87.83
Zainul Bhagyashari 84.17
Mlondolozi Makamo 83.17
Carmi Barnard 83.17
Tiffany Brown 80.33
Shahid Mister 79.33
Daniel Ferreira 78.50
Tshephiso Chiloane 76.83
Graad 7:
Hector Kgomo 83.67
Ailene van Staden 80.44
Coli Mashile 79.44
Michèlei Morgan 77.00
Naledi Mashile 75.78
Rivoningo Sibuyi 74.22
Mncobi Sehale 72.67
Vutomi Mnisi 71.89
Zintombi Mashaba 71.56
Vukosi Mkhonto 70.67
