Local newsNews

KYK: NHS in groen vir Duane

Die leerders van Hoërskool Nelspruit het vandag groen aangetrek ter ondersteuning van Duane Vermeulen.

Vermeulen, oudleerder van die skool, draf môre vir die eerste keer as Springbokkaptein op die veld uit. Die rugbyspeler was ook by Laerskool Nelspruit op skool gewees.

LEES OOK: VIRSEKERBEKER: NHS meet kragte met Rustenburg

Hy het in 2012 vir die eerste keer die Boktrui oor sy kop getrek.

https://www.facebook.com/lowvelder.co.za/videos/380909122628744/

Só het die leerders van NHS vanoggend hul ondersteuning vir Vermeulen gewys.

LEES OOK: NHS take visitors to the cleaners

 

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button