MBOMBELA – Dr. Alda Nienaber is met handbeserings en ‘n been wat op meer as een plek gebreek was, opgeneem.
Dit het gevolg na ‘n afskuwelike kop-teen-kop-botsing rondom 21:30, tussen haar Toyoya Fotuner en ‘n vragmotor op die N4 naby Althorpe.
ALSO READ : MEC Majuba continues school raids
Noodwerkers op die toneel was verstom dat sy lewend uit die wrak gekom het.
Die woordvoerder van die Departement van Gemeenskapsveiligheid, Moeti Mmusi, het teen druktyd nog geen kommentaar op die aangeleentheid gehad nie.
ALSO READ : Jong Curro-leerder skryf vir skool se toneelgeselskap ‘n tweede plek los
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
