Local newsNews
Voorskou: Krugerwildtuin loop deur onder vlaag lokstrikke
"Hoe vroeër in die dag ons kan begin soek, hoe beter. Die dae is nou so kort." Mnr. Grant Coleman, voorsitter van SANParke se ereveldwagters.

SKUKUZA – Die luiperdwyfie wat verlede week met ‘n lokstrik om haar nek in die Nasionale Kruger- wildtuin (NKW) opge-merk is, is Maandagoggend vroeg deur ‘n fotograaf en safarigids, mnr. Arno Pietersen gevind nadat hy haar welpies by Twee Koppies in Phabeni gewaar het.
Veldwagters het hulle daarheen gehaas om die wyfie met ‘n verdoof-pyl te skiet maar die opeenhoping van verkeer het hulle vertraag om aksie te neem. Hulle sou haar later met klanke probeer uitlok en verdoof.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

