Local newsNews

R555 by dam geblokeer

Motoriste word aangeraai om van alternatiewe roetes gebruik te maak.

BURGERSFORT – Die R555 by De Hoop dam is geblokkeer van albei kante af. Busse, trokke en klippe blokkeer die pad. Motoriste word aangeraai om van alternatiewe roetes gebruik te maak. Polissie is aan beide kante teenwoordig. Rede vir die optrede is nog nie bekend nie maar moontlike protes aksie word verwag. Verdere inligting sal volg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Bridget Mpande

Bridget Mpande is the editor assistant for Mpumalanga News and Lowvelder Express. She joined Lowveld Media in 2014 and covers several beats in the newsroom. She is a mentor and believes there is no community newspaper without the community.
Back to top button